Rina Verhoef het pas haar onderwysstudie voltooi en vertrek op ¿ reis na Lissabon. Rina het ¿ wil van haar eie, maar dan ontmoet sy die markies Conzalo de Valcada, wat gewoond is aan absolute gehoorsaamheid en onderdanigheid. Kort voor lank begin die vonke spat.