In Drome van gister sien Alet Britz uit om saam met vriende in die Richtersveld te kampeer - weg van die stadsrumoer, haar verpleegsuniform en haar sieklike ma. Maar ná skaars ¿ dag is haar vriendin Bets se broer oortuig Alet is die vrou vir hom. Hoe kan sy aan Jan verduidelik dat haar hart steeds aan iemand anders behoort?