Zwischen und
Kriterien zurücksetzen

Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise (Banscherus, Jürgen / Butschkow, Ralf (Illustr.) / Geldenhuys, Kobus (Übers.))
Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise
Autor Banscherus, Jürgen / Butschkow, Ralf (Illustr.) / Geldenhuys, Kobus (Übers.)
Verlag Human & Rousseau
Sprache Afrikaans
Mediaform Adobe Digital Editions
Erscheinungsjahr 2015
Seiten 80 S.
Artikelnummer 28260118
ISBN 978-0-7981-6987-5
Auflage 15001 A. 1. Auflage
Plattform EPUB
Reihe Speurder Kwaaikofski
Reihenbandnummer 12
Kopierschutz DRM Adobe
Sonstiges Ab 6 - 9 J.
CHF 9.35
Zusammenfassung

Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer raaisels soos 'n speurder in die Middeleeue op te los nie! En dit is ook nie 'n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak lei hom op 'n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wêreld van kuberkrakers. Hy moet 'n gewelddadige rekenaarspeletjie genaamd Towertuin opspoor, maar hoekom lyk dit of die rekenaarskelms hom heeltyd een stap voor is? Hierdie is miskien sy gevaarlikste saak nóg.

'n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.

Jürgen Banscherus is gebore in 1949 en het gewerk as 'n joernalis, 'n uitgewer en 'n onderwyser, voordat hy homself as vryskutskrywer gevestig het in 1989. Intussen het hy bekend geword as een van Duitsland se mees geliefde skrywers vir kinders en jongmense. Sy boeke is al met vele toekennings bekroon en is reeds in meer as 12 tale vertaal.