Met Katriena het Riana Scheepers 'n onvergeetlike karakter geskep wat almal in Suid-Afrika laat lag het - vir onsself. En nou is die ontstuitbare Katriena terug met nóg meer kwinkslae en stories.
Riana Scheepers het verskeie topverkopers op haar naam in Suid-Afrika en ¿ gevestigde profiel as koerant- en tydskrifrubriekskrywer. Riana se werk word deur ¿ wye verskeidenheid lesers geniet en waardeer.