Giulia le Roux was maar sewe jaar oud toe sy die storie geskryf het, en dis in Afrikaans oorvertel deur haar peetpa, Nataniël. Sy woon in Frankryk, maar haar Suid-Afrikaanse bande bly lewendig.